Menu
default banner

Guest Reviews

Guest Reviews

0 Comment


  • Asemrowend!!!!! Spectacular!!! Priceless . . . – Vicky.
  • Awesome. Beste plek . . . – Mariska.
  • Pragtig! Amazing! God se mooiste skildery. – Martie.
  • Beste uitsig ooit, baie rustig en netjies, verblyf 5 ster. – Hendrik.
  • Dit vreeslik geniet. Meer as ‘n tevrede besoeker. – Nelia.
  • Voorwaarlik een van die mooiste en aangenaamste plekke waar ons al was. Sal ander met die grootste plesier en liefde na julle pragtige plek verwys. – Juan & Elmarie.
  • Lyk of die paradys se deure geopen het. – Rosemarie.
  • Julle plek is awesome en sal definitief weer kom kuier. Baie vriendelik, skoon en netjies. – Maaike.
  • Wonderful hosts who helped us so much and we loved the cabins. I’ve seen some views on my travels but WOW! – Jeremy (Australia).
  • Baie lekker rustig en die uitsig is fantasties. Mens voel sommer lekker tuis by julle. Five Stars. – Retha.
  • Nic and Sonia were great hosts going the extra mile. The views are amazing and one can relax and unwind. This little piece of heaven with nice and clean accommodation. Five Stars. – Jaques.
  • Hoogs aanbeveelbaar. Verblyf baie skoon en gerieflik. Eienaars baie gasvry. Braai jou vleisie bo-op die berg met die sterre al om jou. – Roxy.
  • Five Stars. – Hellen.
  • Wow, wow, wow. Got the peaceful break we needed. You are treated with so much love and care. Feels like you’re in heaven being so high up. – Mariska.
  • Arends Rus is voorwaarlik die moeite werd. Baie lekker, baie rustig en baie mooi. Die plek borrel oor van gasvryheid. – Juan.
  • Very caring and friendly hosts. Five Stars. – Bruce.
  • We woke up to a breathtaking view of the Loskopdam. 2 little Klipspringers also came to visit. – Madeleine.